

Spanning ontstaan dikwels tussen die oue, welbekende woorde van die volksliedjies en die nuwe liedjies, terwyl die intertekstuele verwysings na ouer liedjies gebruik word om kommentaar op die huidige omstandighede te lewer. ‘n Aantal van die lirieke wat verwysings na volksliedjies bevat of herskrywings van volksliedjies is, word bespreek. Sedert die einde van die 1990s het gewilde Afrikaanse liedjieskrywers en sangers ‘n hernude belangstelling in die sogenaamde FAK-liedjies en ‘n aantal musikale opnames en herskrywings is opgeneem. Die FAK-sangbundel beklee ‘n belangrike plek in Afrikaanse kulturele kringe, maar dit is ook gestigmatiseerd. Hierdie artikel bied ‘n kort historiese oorsig van die versameling en publikasie van Afrikaanse volksliedjies, gevolg deur ‘n kort beskrywing van die verskillende wyses waarop volksliedjies voorheen gebruik was. ‘n Uiters vrugbare verskynsel is die herinterpretasie van ouer liedere, in besonder volkliedjies.

KeyWords: Afrikaans popular music, FAK (Federation of Afrikaans Cultural Organisations), Afrikaans folk musicĭie FAK-fenomeen: Populêre Afrikaanse musiek en volksliedjiesĪfrikaanse populêre musiek bestaande uit ‘n verskeidenheid genres en subgenres beleef tans ‘n opbloei. The importance of popular music in minor cultures is briefly discussed. Tension between the old, well-known words of the folk songs and the new songs often develops, while the intertextual references to older songs are used to comment on current situations. A number of lyrics that either contain references to folk songs or are re-writings of folk songs, are discussed. Since the end of the 1990s, Afrikaans popular songwriters and singers showed a renewed interest in so-called FAK songs and a number of musical arrangements and re-writings of folk song lyrics have been recorded. The collection of Afrikaans folk songs known as the FAK (Federation of Afrikaans Cultural Organisations) songbook earned itself an important position in Afrikaans cultural circles, but it was also stigmatised.

This article gives a short historical overview of the collection and publication of Afrikaans folk songs, followed by a brief description of various ways in which folk songs have previously been utilised. A very productive phenomenon is the re-interpretation of older songs, in particular folk songs. Abstract The FAK phenomenon: Popular Afrikaans music and folk songs Īfrikaans popular music of a variety of genres and subgenres is currently flourishing.
